# Cricket: India’s women won the opening match in the tri-series against South Africa by 15 runs. They won the toss in Colombo and elected to bat first. The Indians scored 276 for 6 with Pratika Rawal top-scoring with 78 from 91 balls. The Proteas women got off to a great start with Tazmin Britz […]
# Sokker: Antonio Rüdiger van Real Madrid gaan tot agt weke buite aksie wees nadat hy ’n operasie vir ’n kniebesering ondergaan het. Die Duitse middelveldverdediger is Saterdag van die veld gestuur tydens sy span se Copa del Rey-eindstryd nederlaag teen Barcelona nadat hy ’n voorwerp na die skeidsregter gegooi het. Dit word verwag dat […]
# Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof meegedeel die humanitêre ineenstorting in Gaza is nie die gevolg van konflik nie, maar ‘n doelbewuste strategie deur Israel om die Palestynse volk te vernietig. Die hof hoor vandag argumente oor Israel se optrede. President Cyril Ramaphosa se regsadviseur, Nokukhanya Jele, het op die tweede dag van verhore in […]
# Die DA het eerste minister Mark Carney en Kanada se Liberale Party gelukgewens met hul oorwinning in die nasionale verkiesing. Die DA sê Carney se oorwinning bring hernieude hoop vir liberale demokrasie te midde van wêreldwye onsekerheid. Dit volg op die bedanking van die voormalige eerste minister Justin Trudeau vroeër vanjaar. Die DA het […]
# Brandbestryders het ‘n brand by Iran se hoofhawe in bedwang gebring, na ‘n dodelike ontploffing wat aan nalatigheid toegeskryf is. Die ontploffing Saterdag was by ‘n dok van die suidelike hawe Shahid Rajaee. Staatsmedia berig dat minstens 70 mense dood is met meer as ‘n duisend beseerdes in die ontploffing en daaropvolgende brand, wat […]
# Rugby: Australië sal môre die volgende Wallabies-afrigter aanwys, met die voormalige Ierland-assistent Les Kiss wat die voorloper is om die pos te kry. Kiss, wat die Queensland Reds in Super Rugby afrig, sal oorneem by Joe Schmidt, nadat Schmidt in Februarie gesê het hy sal bedank aan die einde van vanjaar se Rugbykampioenskap. Kiss […]
# A 9.3-billion-rand fund aimed at improving maternal and neonatal health in sub-Saharan Africa was launched in Abu Dhabi today at a time when Western countries are sharply cutting aid to Africa. The Beginnings Fund brings together philanthropists including the Gates Foundation. The fund seeks to prevent more than 300-thousand deaths and improve access to […]
# Vietnam will free more than 8-thousand prisoners, including foreigners, ahead of the 50th anniversary of the fall of Saigon. The communist country often announces special amnesties before important events. It has freed nearly 100-thousand prisoners ahead of their expected release dates since 2009, although political activists have never been included. Those convicted of “attempting […]
# Minister van Vervoer, Barbara Creecy sê Suid-Afrika het die laagste aantal padsterftes in drie jaar gedurende die Paasnaweek aangeteken. Botsings het met 32,5-persent verminder en sterftes het met 45,6-persent gedaal in vergelyking met 2024. Creecy skryf die sukses toe aan vroeë beplanning, sigbare verkeerspatrollering, en vennootskappe tussen die gemeenskap en die regering. Meer as […]