# Krieket: Australië se kaptein, Pat Cummins, behoort fiks te wees vir die begin van die reeks om die As teen Engeland ondanks ‘n rugprobleem. Die besering beteken hy gaan volgende maand se drie T20s in Nieu-Seeland misloop, asook ‘n eendag- en ‘n T20-tuisreeks teen Indië. Die eerste van die vyf toetse begin op 21 […]
# Krieket: Die Engelse snelbouler Jamie Overton gaan waarskynlik die reeks om die As teen Australië misloop na sy aankondiging van ‘n onbepaalde verposing van toetse. Sy insluiting het seker gelyk nadat hy in Julie in die laaste toets teen Indië gespeel het, maar hy sê sy deelname aan alle formate het sy tol geëis. […]
# A French winemaker who made and sold fake champagne has been sent to jail. Didier Chopin sold hundreds of thousands of bottles of fake champagne he made with wines from Spain and southern France, to which he added aromas and gas to make them sparkling. A court in Reims, the biggest city in the […]
# US President Donald Trump vowed to quickly resolve what he called “the crime problem” in Chicago, hinting at sending troops into what he branded the “most dangerous city in the world.” Trump posted on his Truth Social platform that he will solve the crime problem fast, just like he did in Washington, DC, referring […]
# Golf: South African golf sensation Aldrich Potgieter will return to Sun City for the Nedbank Golf Challenge from 4 to 7 December, a year after almost winning it on his debut. He’ll be joined by multiple DP World Tour champion Christiaan Bezuidenhout. The 20-year-old Potgieter is the youngest South African winner in PGA Tour […]
# Vyf leerders is met skerp voorwerpe gesteek in ‘n rassevoorval by die Glenover Secondary School in Chatsworth, KwaZulu-Natal. Die geweld het volgens berigte losgebars na ‘n onderonsie op die sokkerveld waarby ouers en voormalige leerders betrek en tot polisie- en privaat sekuriteits-ingryping gelei het. Die skool het die aanval veroordeel en inwoners gewaarsku om […]
# Krieket: Suid-Afrika jaag ‘n wenteiken van net 132 in die eerste eendagwedstryd teen Engeland op Headingley in Leeds. Temba Bavuma het die loot gewen en die gasheer ingestuur om te kolf. Ben Ducket het sy paaltjie verloor met slegs 13 lopies op die telbord, waarna Engeland gesukkel het om vennootskappe te bou. Die laaste […]
# Die Solidariteit Beweging het ’n splinternuwe digitale kultuurtuiste bekendgestel wat Afrikaners wêreldwyd tot ’n lewende gemeenskap verbind wat kultuur, Afrikaans en betrokkenheid bevorder en ondersteun. MyHartland is gebore vanuit die droom om Afrikaners regoor die wêreld met mekaar en hulle tuisland, oftewel Hartland, te verbind, maak nie saak waar hulle hulself bevind nie.Navorsing wat […]
# Die Wes-Kaapse Regering het Tasneem Solomons gelukgewens met die verowering van haar tweede Wêreldmeesterstitel in snoeker vir vroue by die Wêreld-agtbalsnoekerkampioenskappe in Ennis, Ierland. Tasneem, van Bonteheuwel, het ook ‘n Ministeriële Aanprysing by die 2024 Wes-Kaapse Sporttoekennings ontvang. Die LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het haar toewyding en status as rolmodel geprys: