# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is besig met die finalisering van ’n biometriese identifikasiestelsel om sekerheid en integriteit in die administrasie van maatskaplike toelaes te verbeter. Die uitvoerende hoof van SASSA, Themba Matlou, sê dit is deel van die Tesourie se begrotingvoorwaardes vir 2025 wat op kostebesparingsmeganismes en verbeterde verifikasie aandring. Matlou sê […]
# Iran says it has no specific date for a meeting with the United States on Tehran’s nuclear programme, following a war with Israel that had derailed negotiations. Iran had been negotiating with the United States before Israel began strikes on its nuclear facilities last month. The United States launched its own set of strikes […]
# Die elfjarige Jayden-Lee Meek se ma, Tiffany Nicole Meek, het vandag in die Landdroshof in Roodepoort verskyn op aanklag van die moord op haar seun. Die Graad 6-leerder se gekneusde en gedeeltelik naakte liggaam is in Mei voor die gesin se huis in Fleurhof, Johannesburg, gevind, kort nadat sy ma hom as vermis aangemeld […]
# Cosatu sê die onafhanklike Regterlike Kommissie van Ondersoek na bewerings oor die polisie-leierskap moet ten volle ondersteun word en die nodige hulpbronne ontvang om sy mandaat te kan vervul. Cosatu sê die plofbare bewerings van korrupsie en ernstige misdadige bedrywighede deur die KwaZulu-Natalse provinsiale polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, is uiters kommerwekkend en kan burgers se […]