# Die RMB-Buro vir Ekonomiese Navorsing-sakevertroue-indeks het in die derde kwartaal van 2025 met een punt tot 39 gedaal, ná ‘n daling van vyf punte vroeër vanjaar. Die indeks is drie punte onder die langtermyngemiddeld en toon meer as 60-persent van ondernemings is ontevrede met die huidige toestande. RMB se hoofekonoom, Isaah Mhlanga, sê die […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Suid-Afrikaanse Vereniging van Fotovoltaïese Nywerhede sê Eskom het 100 agtereenvolgende dae sonder beurtkrag bereik. Die mylpaal word toegeskryf aan die kragvoorsiener se verbeterings en die vinnige groei van sonkrag, wat die vraag op die nasionale netwerk verminder en energiesekerheid versterk het. Die vereniging se uitvoerende hoof, Rethabile Melamu, versoek verdere belegging in sonkrag- […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Nasionale Verbruikerskommissie het herroepings aangekondig vir Ford Mustang, Ford Transit Custom, BMW X3, Volkswagen Polo en die Hino 500-reeks busse. Dis weens kritieke veiligheidsgebreke, insluitend foutiewe brandstofpompe, lugsakke, kopstukke, agterasse en stuur-onderdele. Phetho Ntaba van die kommissie moedig eienaars aan om hulle voertuie na gemagtigde handelaars te neem vir gratis herstelwerk om veiligheid […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die adjunkhoof van ‘n laerskool in Bronkhorstspruit het in die landdroshof verskyn op drie aanklagte van die verkragting van ‘n agtjarige leerder. Die beweerde mishandeling het aan die lig gekom nadat die kind se ma ongewone gedrag opgemerk en dit by die polisie aangemeld het. Lumka Mahanjana van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die saak […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# The R36 road near Morokolotsi in Mopani District is now open for traffic following an earlier closure due to an accident. A Toyota light delivery van collided head-on with a Toyota minibus while the van was overtaking on a barrier line. The Limpopo Department of Transport and Community Safety says the driver and passenger […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Krieket: Laura Wolvaardt lei ‘n groep van 15 Proteas na die Vroue-eendag-Wêreldbekertoernooi in Indië en Sri Lanka, wat die 30ste begin. Sy sal kan staatmaak op die ervaring van spelers soos Chloé Tryon, Marizanne Kapp, Ayabonga Khaka, Suné Luus en die voorslag-kolwer Tazmin Brits. Die 17-jarige Karabo Meso is een van die paaltjiewagters en […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# AfriForum en die Suider-Afrikaanse Agri-projek, Saai, het ‘n dossier vrygestel waarin die EFF-leier, Julius Malema, se anti-Westerse uitsprake en steun vir sosialistiese en militante groepe uiteengesit word. Daarin word beweer dat hy Amerika, NAVO, die Europese Unie en die Statebond kritiseer, terwyl hy lande soos China, Rusland, Kuba en Venezuela ophef. Sy steun vir […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# AfriForum en die Suider-Afrika Agri-inisiatief, Saai, het planne aangekondig om die ‘Kill the Boer’-kreet internasionaal te beveg en vra geteikende sanksies teen die leier van die EFF, Julius Malema. Hulle het die Malema-dossier bekend gestel wat besonderhede gee van haatspraak, korrupsie en die ondersteuning van terrorisme. Ernst van Zyl van AfriForum sê hulle sal […]    
				
				
				
			
				
				
				
					
    
		# Die Europese Unie het jel-naelpolitoer wat die chemiese middel TPO bevat in naelsalonne verbied, oor vrugbaarheid- en kankergevare. Die middel verhard die naelpolitoer onder ‘n ultravioletlig, maar word tans as giftig beskou vir menslike voortplanting. Salonne in die EU moet onmiddellik ophou om TPO-produkte te gebruik en van bestaande voorraad ontslae raak. Vervaardigers sal […]