# Die GOOD Party in Kaapstad is geskok om te hoor dat Kaapstad beplan om die Veiligheid- en Sekerheidsdirektoraat se begroting drasties te verhoog. Jonathan Cupido van die party sê burgemeesterskomikteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, het in ‘n Facebook-plasing gesê dat burgemeester Geordin Hill-Lewis ‘n konsepbegroting sal voorlê wat die grootste belegging in […]
# Ukraine has accused Russia of effectively rejecting a US-backed ceasefire proposal, reporting a barrage of strikes hours after Moscow agreed to pause attacks on energy facilities. In a call with US President Donald Trump yesterday, Russian leader Vladimir Putin said a comprehensive deal would be contingent on the West halting all military aid and […]
# Chinese internet and gaming giant Tencent announced that profits in the fourth quarter of 2024 surged 90-percent as the firm accelerates a push into artificial intelligence. The publication of quarterly and annual results for Shenzhen-based Tencent comes after weeks of robust investor confidence in Chinese tech, and in AI in particular. Tencent’s stock price […]
# Die DA het die Gautengse Tesourie gekritiseer vir die vermorsing van 230-duisend rand weens beheermislukkings, en dit ‘n deurgang na korrupsie genoem. Mike Moriarty van die DA sê swak interne beheer het daartoe gelei dat die verkeerde diensverskaffer betaal is, wat dienslewering vertraag het. Hy vra groter aanspreeklikheid en ‘n strafregtelike ondersoek na wanbestuur:
# Motorsport: Thailand se regering beplan om ‘n haalbaarheidstudie aan te vra oor die moontlikheid om vanaf 2028 ‘n straatbaan-Grand Prix in die hoofstad, Bangkok, aan te bied. Dit volg op samesprekings tussen Formule Een se uitvoerende hoof, Stefano Dominicali, en Thailand se premier, Paetongtarn Shinawatra. Dominicali beskryf die plan as indrukwekkend, terwyl Shinawatra glo […]
# Oudpresident Kgalema Motlanthe waarsku dat informele handel, soos spaza-winkels, nie as entrepreneurskap bestempel moet word nie, omdat daar geen volhoubare werk verskaf word nie. Motlanthe het by die Universiteit van Johannesburg gepraat en beklemtoon die ekonomiese beleid wat selfstandige werk bevorder, misken die behoefte aan industrialisasie, infrastruktuur en bestendige werkstrukture. Hy beklemtoon ware ekonomiese […]
# Statistieke Suid-Afrika sê jaarlikse verbruikersinflasie was verlede maand op 3,2-persent en onveranderd sedert Januarie. Die jaarlikse koers vir voedsel en nie-alkoholiese drank het in Februarie tot ‘n viermaande-hoogtepunt versnel. Mieliemeelinflasie het verlede maand ‘n 17-maande-hoogtepunt bereik en stampmielies ‘n 19-maande-hoogtepunt. Lekau Ranoto van Statistieke SA sê goedere-inflasie het effens toegeneem tot 2,5-persent, terwyl dienste-inflasie […]
# Die Stad Ekurhuleni sê die R21-roete na OR Tambo Internasionale Lughawe is suksesvol heropen. Ekurhuleni-metropolisiebeamptes het met ‘n staking begin nadat hulle oortyd verminder is en nou vra hulle salarisverhogings. Die polisie en metropolisielede is ook aktief besig om die N3-hoofweg na Germiston vinnig te heropen. Die metro se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê die […]
# Russian President Vladimir Putin says the West would try to undermine Russia regardless of whether it lifted sanctions, telling business leaders in Moscow they should look elsewhere to invest. Delivering a broadly anti-Western speech ahead of a crunch phone call with US counterpart Donald Trump, Putin said Western dominance was “slipping away”. Western countries […]