# Die politieke ontleder, Bheki Mngomezulu, sê verdeeldheid binne die MK-party kan sy verkiesingsvooruitsigte benadeel. Dit volg op oproepe om die hoofsweep, Colleen Makhubele, te verwyder na beskuldigings van swak leierskap. Daarbenewens het die adjunkpresident, John Hlophe, die woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, uit die sweep-span verwyder weens faksiegevegte en oneerbiedige optrede teenoor senior partyleiers. Mngomezulu het […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement bied vandag en môre die derde Beroerte-rehabilitasie-navorsingskonferensie in Braamfontein aan. Beroerte is een van die top drie nie-oordraagbare siektes, met meer as 32-duisend gevalle wat na fisioterapie verwys word en meer as 105-duisend opvolg-ondersoeke sedert 2019. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die konferensie pleit vir gevorderde beroerte-rehabilitasie deur vernuwing, […]
# Music mogul Sean “Diddy” Combs was found not guilty of racketeering and sex trafficking but convicted of a less serious prostitution charge after a high-profile seven week trial in New York. The jury, after 13 hours of deliberation over three days, found 55-year old Combs guilty of two counts of transportation to engage in […]
# Die DA sê korrupsie en wanfunksionering in die Departement van Menslike Nedersettings ondermyn dienslewering en beskadig die openbare vertroue in demokrasie. Gedurende die begrotingsdebat in die Parlement, het Luyolo Mphithi van die party die voortgesette rol bevraagteken van minister Thembi Simelane ten spyte van ‘n polisieondersoek oor ‘n lening gekoppel aan VBS-bank. Mphithi voer […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad is versigtig optimisties oor dele van die 2025/2026 nasionale vervoerbegroting. Die raad ondersteun die regering se padveiligheidsdoelwitte en lisensiehervormings, maar waarsku daar is belangrike kwessies wat onopgelos bly. Deel van die probeem is dat subsidies vir taxipendelaars aanhoudend uitgesluit word asook swak padinfrastruktuur. Rebecca Phala van Santaco vra vinniger lisensiehervormings […]
# Rise Mzansi sê veilige, betroubare en bekostigbare vervoer oorbrug die gaping tussen armoede en vooruitgang. Makashule Gana van die party het tydens die begrotingsdebat gesê vervoer speel ‘n noodsaaklike rol in ekonomiese groei en werkskepping. Gana vra vir permanente verkeersveiligheidsveldtogte gerugsteun deur intydse data en maandelikse ongeluksverslae. Hy voeg by verkeersveiligheid moet ‘n jaar […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het ’n aansoek by die Appèlhof ingedien teen ’n uitspraak deur regter Philip Loubser van die Vrystaatse Hooggeregshof met betrekking tot Moroadi Cholota se jurisdiksie-versoek. Loubser het beslis dat die voormalige persoonlike assistent van die gewese Vrystaatse premier, Ace Magashule, onwettig uit Amerika uitgelewer is om tereg te staan in die […]
# Kanovaart: Jannie Malherbe van George hoop om die vier skofte tussen die Paarl en Velddrif van vandag tot Saterdag te oorwin om ‘n rekord-52ste Bergrivier-marathon te voltooi op 85-jarige ouderdom. Dit sal ‘n bittersoet prestasie wees, want sy goeie vriend Giel van Deventer, wat die huidige rekord van 51 saam met hom hou, is […]
# Die ministerie van Menslike Nedersettings het dapper planne vir die volgende vyf jaar uiteengesit, wat die bou van meer as 237-duisend nuwe huise, die opgradering van meer as vier-duisend informele nedersettings, en die uitreiking van 80-duisend titelaktes insluit. Daar is reeds 34-miljard-rand toegeken vir die 2025/2026 finansiële jaar, waarvan die meeste na provinsies en […]