# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, oorhandig vandag amptelik ‘n uitgediende Embraer 135-passasiersvliegtuig aan die Rhodesfield Ingenieurswese-skool vir Lugvaartspesialisering in Kemptonpark. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die vliegtuig, wat deur Airlink geskenk is, sal vir opleiding gebruik word vir leerders wat lugvaartstudies wil volg:
# Motorsport: McLaren se Australiese Formule Een-bestuurder, Oscar Piastri, sal in die eerste wedren van die nuwe seisoen vereer word wanneer ‘n pawiljoen in sy geboortestad, Melbourne, na hom vernoem sal word. Piastri loop tans voor in die kampioenskap en mag moontlik in Maart terugkeer as wêreldkampioen. Hy het vanjaar reeds ses wedrenne gewen – […]
# A son of Norway’s crown princess has been charged with 32 offences including four rapes and several acts of violence and assault. Marius Borg Hoiby, who was born from a relationship before Crown Princess Mette-Marit married Crown Prince Haakon, has been under investigation since his arrest on 4 August last year on suspicion of […]
# Die EFF het pogings verwerp om die parlementêre ad hoc-komitee se getuielys te beperk tot die getuienis van KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die komitee ondersoek beweerde korrupsie en inmenging by polisie-ondersoeke, insluitend deur minister Senzo Mchunu, en het ‘n duidelike, regverdige proses beloof. Die EFF se leier, Julius Malema, waarsku so ‘n benadering sal […]
# President Cyril Ramaphosa sê die nasionale dialoog is ‘n sleutel-oomblik in Suid-Afrika se demokrasie en het alle burgers gevra om deel te neem. ‘n Duisend afgevaardigdes het tydens Vrydag se eerste byeenkoms in Pretoria deelgeneem aan openbare besprekings oor gemeenskaplike kwessies. Terugvoer sal digitaal ingesamel word en volgende jaar se konvensie vorm, wat ‘n […]
# Die Kaapstadse Metropolisie het 65 verdagtes in hegtenis geneem en twee-duisend-699 boetes uitgereik tydens weeklikse patrollies. In Observatory het die hond Virus gehelp om dwelms ter waarde van meer as 13-duisend-rand te vind wat in ‘n voertuig in Observatory versteek was. Dit het gelei tot die arres van ‘n 41-jarige man. Die burgemeesterskomiteelid vir […]
# Die SAKP waarsku die nasionale demokratiese rewolusie verkeer in gevaar as gevolg van ‘n groeiende regse invloed in die politiek en die ekonomie. Die party het die eerste nasionale dialoogproses gekritiseer as gebrekkig en eksklusief, wat talle stemme, insluitend sy eie, nie by die besprekings ingesluit het nie. Die party vra dringende optrede om […]
# Die leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, sê die nasionale dialoog was ‘n belangrike platform vir Suid-Afrikaners om hulle kommernisse buite partyvergaderings uit te spreek. Zibi het beklemtoon dat burgers gereeld die geleentheid moet kry om opinies direk met leiers te deel. Hy waarsku egter dat om bloot resolusies te aanvaar nie op hul […]
# Russiese president Vladimir Putin het president Cyril Ramaphosa vandag ingelig oor sy onlangse beraad met president Donald Trump van die VSA, waar albei leiers aangedui het hulle steun dialoog om die konflik in die Oekraïne te beeïndig. Woordvoerder van die Presidensie, Vincent Magwenya sê Ramaphosa en Putin het saamgestem om kommunikasiekanale oop te hou […]