andries@bulletin.co.za
Macron calls Putin ‘an ogre at the gates’
# French President Emmanuel Macron has warned European allies not to trust Russian President Vladimir Putin whom he called “an ogre at our gates”. Macron’s remarks came as Russian and Ukrainian presidents Vladimir Putin and Volodymyr Zelensky looked set for a peace summit after fast-moving talks Monday between Donald Trump and European leaders that focused […]
James Bond moet ‘n man wees, sê Helen Mirren
# Dame Helen Mirren sê al is sy ‘n uitgesproke feminis, moet James Bond deur ‘n man gespeel word. Die Oscar-bekroonde aktrise het in ‘n onderhoud met Saga Magazine gesê ‘n vroulike James Bond sal nie werk nie. Amazon MGM Studios sal die volgende weergawe van die spioenasie-franchise vervaardig, met Steven Knight wat die 26ste […]
Kaapstadse Internasionale Lughawe se immigrasie verbeter met nuwe vennootskap met Grensbestuursowerheid
# Die immigrasievermoë van die Kaapstadse Internasionale Lughawe sal bykans verdubbel met die vennootskap van die Grensbestuursowerheid, die Wes-Kaapse regering en die Stad Kaapstad. Die vennootskap, wat deur die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, premier Alan Winde, en burgemeester Geordin Hill-Lewis bekendgestel is, voeg 48 assistent-doeanebeamptes by, wat personeellede van 66 tot 114 vermeerder. […]
Gautengse Veiligheidskomitee verwelkom borgtogaansoek in Eldorado-kindermoordsaak wat laat vaar is [KLANK]
# Die Portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid in die Gautengse Provinsiale Wetgewer verwelkom die besluit van twee beskuldigdes in ‘n Eldoradopark-moordsaak om hul borgtogaansoek in die Protea-landdroshof te laat vaar. Die twee staan tereg op aanklagte van moord, verkragting en die mishandeling van ‘n vierjarige kind. Die kind word vandag begrawe. Die voorsitter, Bandile Masuku, beklemtoon hul […]
Cosatu beklemtoon behoefte aan dringende oplossings vir uitdagings wat tydens nasionale dialoog geopper is
# COSATU het die goeie ondersteuning die afgelope naweek tydens die nasionale dialoogkonvensie, geloof. Die konvensie is bygewoon deur meer as ‘n duisend afgevaardigdes van 200 organisasies. COSATU sê hoewel bekommernisse aangespreek moet word, kan dit nie die dialoog vertraag nie. Die vakbond beklemtoon die behoefte aan dringende oplossings vir werkloosheid, armoede, misdaad en mislukte […]
Rugby: Wallabies verwag ‘n reuse-aanslag deur die Bokke na die vernedering van Ellispark
# Rugby: Australië verwag ‘n reuse-aanslag van Suid-Afrika in Saterdag se Rugbykampioenskapstoets in Kaapstad nadat hulle die Springbokke in Johannesburg verneder het. Die tuisspan het ‘n voorsprong van 22-nul verkwis en uiteindelik 38-22 verloor – die eerste oorwinning vir die Wallabies op Ellispark sedert 1963. Die Australiese slot Will Skelton sê die Bokke sal probeer […]
Camino de Santiago-pelgrimsroete gesluit na verwoestende Spaanse brande
# Spanje het nog 500 soldate ontplooi om veldbrande te bestry wat onder snikhete omstandighede deur die land versprei. Dit bring die aantal soldate op een-duisend-900 te staan. ‘n Deel van die beroemde Camino de Santiago-pelgrimsroete is gister gesluit terwyl die brande na die suidelike hange van die Picos de Europa-bergreeks versprei het. Nederland het twee […]
Qantas met rekordbedrag beboet vir onwettige afleggings tydens pandemie
# Die lugrederyreus Qantas is in ‘n Australiese hof met meer as ‘n miljard-rand beboet vir die onwettige afdanking van ongeveer een-duisend-800 werknemers tydens die Covid-19-pandemie. Die boete is die grootste wat ‘n hof opgelê het vir ‘n oortreding van arbeidsverhoudingswette in die land se geskiedenis. Die Federale Regter Michael Lee het in sy uitspraak […]