# Die onderburgemeester van Nelson Mandelabaai, Gary van Niekerk, is ‘n boete van twee-duisend-rand of 30-dae tronkstraf opgelê omdat hy versuim het om in die Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof in Gqeberha in die Oos-Kaap te verskyn. Van Niekerk het homself na bewering wanvoorgestel as speaker van die raad en regsfirmas sonder magtiging aangestel, wat gelei het tot […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema sê die parlement se ad hoc-komitee wat bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi ondersoek mag nie optree asof hulle ‘n subkomitee van die Madlanga-kommissie is nie. Mkhwanazi is die eerste getuie in die parlement oor die beweerde politieke inmenging in die regstelsel. Malema sê die komitee […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, waarsku bandelose gemeenskapslede dat die polisie nie aanvalle op sy lede sal duld nie, veral nie deur mense wat die blou uniform misken nie. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê dit volg na ‘n video op sosiale media van ‘n vroue-polisiebeampte wat aangerand is terwyl sy haar wettige pligte in Kimberley, […]
# British Prime Minister Keir Starmer urged students to skip pro-Palestinian protests planned for the second anniversary of Hamas’s attack in Israel on 7 October 2023, suggesting they were disrespectful. Students from several London universities were due to walk out of classes this afternoon before marching through the centre of the British capital. Rallies or […]
# Tennis: Emma Raducanu had her blood pressure and other vitals checked before retiring from her Wuhan Open first-round match with dizziness when she was down 6-1, 4-1 to American Ann Li. The British world number 30 appeared to be struggling with the conditions as temperatures soared to 30 degrees Celsius, forcing tournament organisers to […]
# Sokker: Nog sewe Wêreldbeker-deelnemers behoort bevestig te word in hierdie week se Afrika-kwalifiseerders. Bafana Bafana is een van die gunstellinge, maar is nou twee punte agter Benin in Groep C nadat hulle gestraf is weens die gebruik van ‘n geskorste speler. Bafana het egter twee tuiswedstryde en Benin twee wegwedstryde. Daar word verwag dat […]
# Rugby: Die Stormers sal vir die afsienbare toekoms sonder hulle Springbok-vaskopstut, Neethling Fouché, moet klaarkom nadat hy sy arm gebreek het in Vrydag se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Ospreys in Kaapstad. Nog ‘n Bokstut, Frans Malherbe, sukkel met ‘n rugbesering. Afrigter John Dobson sê die goeie nuus is dat die Bok-agterspelers Sacha Feinberg-Mngomezulu, Damian de […]
# Die parlementêre staande komitee oor Openbare Rekeninge begin vandag met sy ondersoek na die Padongelukkefonds se finansiële sake. Die voorsitter, Songezo Zibi, sê die ondersoek sal onbetaalde eise, verkwistende uitgawes, korrupsiebewerings en onreëlmatige verkryging ondersoek. Die ondersoek volg ná maande van onbetroubare of verlore inligting. Zibi het bevestig die ondersoek sal tot middel volgende […]