# Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid in Kaapstad, JP Smith, het drie arrestasies bevestig ná ‘n poging tot ‘n rooftog wat op DA-LP’s in Philippi gemik was. Voorsitter van die Portefeuljekomitee oor Polisie, Ian Cameron, het ‘n skoot afgevuur en een verdagte gewond wat nou onder polisiebewaking in die hospitaal is. Kringtelevisie-beeldmateriaal het tot […]
# Israeli Defence minister Israel Katz has approved the military’s plan to conquer Gaza City and authorised the call-up of around 60-thousand reservists. A spokesperson from the defence ministry confirmed the reports which appeared in Israeli media. Katz’s move piled pressure on Hamas as mediators pushing for a ceasefire, await an official Israeli response on […]
# Gemengde Gevegskuns: Die verslaande Suid-Afrikaanse middelgewig UFC-wêreldkampioen Dricus du Plessis gaan tyd afvat om te besin oor Sondag se geveg teen Khamzat Chimaev. Die Rus het sy 15de professionele oorwinning behaal toe hy Du Plessis met ‘n eenparige beslissing in Chicago oordonder het. Volgens Du Plessis se hoofafrigter, Morné Visser, stel hy nie in […]
# Die Kgalema Motlanthe-stigting het berigte ontken dat hy van die nasionale dialoog onttrek het, en verduidelik dat hy nooit amptelik deel van die konvensie was nie. Die stigting sê die voormalige president kon as gevolg van ander verpligtinge nie die byeenkoms op 15 en 16 Augustus by Unisa bywoon nie, maar het wel ondersteuning […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik doen ‘n beroep op die minister van Toerisme, Patricia de Lille, om die Suid-Afrikaanse Toerismeraad te ondersteun na die skorsing van die uitvoerende hoof, Nombulelo Guliwe. Die volg nadat forensiese verslae en verslae deur die ouditeur-generaal bestuursoortredings gevind het met ‘n vier-miljoen-rand betaling aan ‘n diensverskaffer vir die mislukte Dubai-ekspo […]
# Die DA in Beaufort-Wes in die Wes-Kaap sê hulle is gereed om stabiliteit en goeie regering in die munisipaliteit te herstel. Die party sal vandag by ‘n spesiale raadsitting ‘n nuwe speaker verkies nadat die vorige speaker, Jacob Jeffrey van der Linde, weens wangedrag verwyder is. Gina Duimpies van die DA sê die party […]
# Die Parlement het bevestig dat hy die 11de G20-parlementêre speakersberaad van 29 September tot 3 Oktober by die Arabella Hotel in Kleinmond in die Wes-Kaap gaan aanbied. Die beraad, met die tema ‘Die benutting van parlementêre diplomasie vir die verwesenliking van globale solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid‘, sal ook die vergaderings van die P20-vroue en […]
# Angolan civil society groups has urged the Argentinian soccer federation and star player Lionel Messi to scrap planning for a friendly this year after 30 people were killed in protests. The soccer associations of both countries have been in talks to fix a date for a match in Luanda in November as part of […]
# Cricket: Test skipper Shubman Gill was named in India’s T20 squad for next month’s Asia Cup tournament after being left out of three previous series in the shortest format. He returned to the 15-man squad as deputy to skipper Suryakumar Yadav, thanks to the stellar role he played with the bat in the recent […]