# Die Activists and Citizens Forum sê die regstelsel moet die samelewing teen gevaarlike misdadigers beskerm. Die forum verwelkom die feit dat borgtog nie aan die sakeman Katiso ‘KT’ Molefe, in die Alexandra Landdroshof in Gauteng toegestaan is nie. Hy staan tereg op verskeie aanklagte, ondermeer ‘n bewering dat hy die baasbrein was agter die […]
# Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid in Kaapstad, JP Smith, sê die aanval op drie DA-parlementslede in Philippi was waarskynllik ‘n toevallige roof- of kapingspoging. Een verdagte is gewond nadat Ian Cameron uit selfverdediging geskiet het, terwyl drie ander gearresteer is met een nog op vrye voet. Smith het aan SABC News gesê geweldmisdaad […]
# A historic red wooden church considered one of Sweden’s most beautiful buildings was moved across the Arctic town of Kiruna today to its new home. to allow Europe’s biggest underground mine to expand. Kiruna’s entire town centre is being relocated because of the iron ore mine, whose ever deeper burrowing has weakened the ground, […]
# Rugby: Die Springboksenter Damian de Allende glo hulle sal hulle foute kan regmaak wanneer hulle weer teen die Wallabies te staan kom in Saterdag se Rugbykampioenskapswedstryd in Kaapstad. Die Bokke het verlede week op Ellispark uitstekend weggespring en 22-voorgeloop, maar uiteindelik 22-38 verloor. De Allende, wat die ramp van die kantlyn af besigtig het, […]
# Rugby: The Springboks will start their November tour of Europe with a historic Test against Japan at London’s iconic Wembley Stadium on 1 November. This will be the first rugby match at the famous soccer venue since 2016, when the Boks and the Barbarians played to a thrilling 31-all draw. The Boks won their […]
# Die Madlanga-regterlike kommissie van ondersoek na misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel sal op 1 September met sy verhore begin. Die voorsitter, regter Mbuyiseli Madlanga, sê die eerste sitting sal na verwagting oop wees vir die publiek en sal in die Bridgette Mabandla-kollege in Pretoria se middestad plaasvind, waar die kommissie se […]
# Statistieke Suid-Afrika sê inflasie het in Julie tot ‘n tien-maande hoogtepunt van 3,5-persent gestyg, nadat dit in Junie drie-persent was. Huishoudelike voedselbegrotings bly onder druk, met voedsel en nie-alkoholiese drankies wat tot 5,7-persent verhoog het. Beesvleispryse het die afgelope jaar met bykans 29-persent gestyg, terwyl groente 14,6-persent meer is. Ricado Johnson van Statistieke Suid-Afrika […]
# Die Landdroshof in Alexandra, Gauteng, het die sakeman Katiso ‘KT’ Molefe borgtog geweier toe hy verskyn het in verband met die sluipmoord op Oupa ‘DJ Sumbody’ Sefoka in 2022. Molefe staan tereg op onder meer moord en sameswering om moord te pleeg. Landdros Renier Boshoff het beslis dat hy nie bewys kon lewer van […]
# Japanese technicians at the stricken Fukushima nuclear plant have sent in remote-controlled robots to one of the damaged reactor buildings as part of preparations to remove radioactive debris. Dangerously high radiation levels mean that removing melted fuel and other debris from the plant hit by a huge tsunami is seen as the most daunting […]