# Rugby: The Sharks will host Western Province in a Currie Cup clash at Kings Park in Durban tomorrow. Sharks coach JP Pietersen made six changes and a positional switch to the team that lost to Griquas, with Jaco Williams returning to wing and Hakeem Kunene back in the number 15 jersey. Jean Smith comes […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die geslagsaktivis Anele Mda aangesê om binne 24-uur om verskoning te vra oor lasterlike bewerings wat die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, verbind met die moord op die sakeman Wandile Bozwana in 2015. Bozwana en die taxi-baas Vusi ‘Khekhe’ Mathibela is in Sandton, Johannesburg, doodgeskiet. Regter Selby Baqwa het […]
# Castro de Bruin van die ANC het bedank as burgemeester van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap. Die bedanking volg ná druk vanaf die DA, wat intussen die DA-lid, Elvico Links, as die nuwe speaker in die munisipaliteit verkies het. Links het as die voorsitter van die DA in die Beaufort-Wes-kiesafdeling gedien en is die raadslid […]
# Die Minerale Raad van Suid-Afrika is gereed om die Wysigingswetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale Hulpbronne met die regering te bespreek om belegging, groei en werkskepping in mynbou aan te moedig. Die raad ondersteun verandering in die mynbousektor, die insluiting van verantwoordelike ambagsmynbou en om onwettige mynbou tot ‘n misdaad te verklaar, maar waarsku […]
# AfriForum het ‘n interne appèl ingedien nadat die Suid-Afrikaanse Polisiediens sy aansoek oor die gebruik van privaat sekuriteit by polisie stasies ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, geïgnoreer het. Die organisasie sê vier maande van stilte veroorsaak ernstige bekommernis terwyl die regering regulasies oorweeg wat die privaat sekuriteitsektor kan verswak. Jacques […]
# FNB Landbou se hoof van inligting en bemarking, Dawie Maree, sê die voorkoms van veldbrande in Suid-Afrika neem toe, wat ernstige skade aan plase veroorsaak. Maree het in ‘n onderhoud met Engineering News gesê boere in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, die Vrystaat, die Wes-Kaap, die Karoo en Gauteng het te kampe met vernietigde gewasse, vee, […]
# Die DA in Gauteng is bekommerd omdat inentings vir kinders onder een-jaar tot 78,8-persent gedaal het, af van 81,2-persent verlede jaar. Die tweede dosis van die masels inenting het ook tot op 76,2-persent gedaal. Die Gautengse Gesondheidsdepartement skryf die afname toe aan afsprake wat nie nagekom is nie. Die DA-lid, Jack Bloom sê met […]
# Die DA in Gauteng veroordeel die vertragings met die voltooiing van die Tshwane Biopark en sê dit bedreig werksgeleenthede sowel as vervaardigingsgeleenthede. Die DA-lid, Ofentse Madzebatela, het onthul die projek, wat in 2019 van stapel gestuur is en teen September 2024 voltooi sou wees, het tot stilstand gekom weens onbetaalde kontrakteurs. Madzebatela beklemtoon die […]
# Die DA sê dat slegs 21-persent van die toelaaghersienings in die Wes-Kaap afgehandel is, wat baie begunstigdes sonder toegang tot maatskaplike bystand laat. Die party sê meer personeel, beter hulpbronne, self-bedieningskiosks, en gedesentraliseerde dienste word benodig om hersienings te versnel en kwesbare burgers te beskerm. Wendy Kaizer-Philander van die DA vra die nasionale Department […]