# Die voormalige hoofregter, Raymond Zondo, het twyfel uitgespreek oor die Parlement se instel van teenkorrupsie-maatreëls ná die aanbevelings van die staatskapingskommissie. Zondo het tydens die 15de Statebond-streekkonferensie vir hoofde van teenkorrupsie-agentskappe in Afrika gevra of die Parlement hervormings ingestel het om toekomstige korrupsie te voorkom. Hy het die behoefte aan sterker toesig- en verantwoordingsmeganismes […]
# Rugby: The Sharks will take continuity into their United Rugby Championship clash with Ospreys at Kings Park tomorrow. Head coach John Plumtree has largely stuck with the team that defeated Ulster 22-19 in Belfast two weeks ago. There’s just the one change to the pack with Dian Bleuler coming in for Ox Nché, while […]
# Die vakbondfederasie Saftu Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde sê dit verwerp onomwonde die uitbreiding van Operasie Vulindlela. SAFTU beskryf die projek as ’n neoliberale strukturele hervormingsagenda wat die privatisering van Suid-Afrika se openbare infrastruktuur versnel. Saftu se woordvoerder, Newton Masuku, merk op dat onder Fase Twee wat deur president Cyril Ramaphosa van stapel gestuur […]
# Cricket: Somerset young gun James Rew was drafted into the England squad for the upcoming one-off Test against Zimbabwe in Nottingham starting on 22 May. The 21-year-old, one of the most promising batsmen in the English game, replaces Jordan Cox, who suffered an abdominal injury. This is the first senior England call-up for Rew, […]
# Die algemene nywerheidswerkersvakbond Giwusa sê die regering van nasionale eenheid is ’n sameswering om onder die vaandel van ekonomiese groei, die privatisering van staatsbates en die verswakking van omgewingsregulasies te fasiliteer. President Cyril Ramaphosa het die tweede fase van Operasie Vulindlela van stapel gestuur met die doel om vinniger en meer inklusiewe ekonomiese groei […]
# Iran’s Foreign Minister Abbas Araghchi has rejected allegations his government was involved in a plot to target the Israeli embassy in London, following the arrest of seven Iranian nationals. British police said seven Iranian nationals were arrested on suspicion of “terrorism offences” in separate operations. Britain’s interior minister Yvette Cooper said the arrests came […]
# Drie mans tussen 18 en 22 is in hegtenis geneem nadat ’n skoen Sondag na Kenia se president, William Ruto, gegooi is tydens ’n byeenkoms in die Migori-distrik in die weste van die land. Die regering het die daad as ‘n skande veroordeel, terwyl aktiviste sê dit dui op die toenemende frustrasie oor ekonomiese […]
# Researchers says the world’s wealthiest 10-percent of individuals are responsible for two-thirds of global warming since 1990. The first study to quantify the impact of concentrated private wealth on extreme climate events, report that how the rich consume and invest, has substantially increased the risk of deadly heatwaves and drought, A scientist at ETH […]
# Die DA in Johannesburg het burgemeester Dada Morero se stadsrede gekritiseer, en wys na reuse-finansiële wanbestuur. Die party se provinsiale leier, Solly Msimanga, beweer die stad het meer as 20-miljard-rand aan ongoedgekeurde en nuttelose uitgawes bestee. Msimanga sê dit weerspieël ’n mislukking om Johannesburg se ingewikkelde uitdagings aan te pak te midde van beperkte […]