# Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee op die Staatsdiens, Jan de Villiers, sê spookwerkers en die onwettige verkoop van poste sal nie geduld word nie. Die komitee vra die Departement van Basiese Onderwys sowel as provinsiale departemente om rekenskap te gee van wat gedoen is sedert die Volmink-verslag van 2016. De Villiers bevestig […]
# Tiger Brands het ‘n vrywillige voorsorg-onttrekking aangekondig van sy Benny-bees- en hoendergegeurde aftrekselblokkies weens verkeerde voedingsinligting op die verpakking. Die onttrekking raak blokkie-pakkies met vervaldatums tot 31 Julie 2027. Die maatskappy sê daar is geen gesondheidklagtes ontvang nie, en ander Benny-produkte word nie geraak nie. Gebruikers word aangemoedig om die produkte vir ‘n volle […]
# Die Departement van Vervoer van Limpopo het bevestig dat die R71 by Magoebaskloof nou heropen is na ‘n botsing waarin ‘n bus van die Departement van Vervoer met 39 leerders van ‘n spesiale skool en personeel betrokke was. Onder die 35 beseerdes is twee volwassenes en twee ernstig beseerde kinders, terwyl die ander passasiers […]
# Rugby: Flank Fraser McReight will captain Australia against South Africa in Saturday’s Rugby Championship match in Cape Town. He takes over the leadership from regular captain Harry Wilson, who was injured after scoring two tries during his team’s upset 38-22 win over the Springboks in Johannesburg last Saturday. Rob Valetini will replace Wilson at […]
# Die VF Plus sê in die 4,5 km-deurpad vanaf Jeanlaan suidwaarts tot by Lenchenlaan en die Lifestyle Sentrum in Centurion werk slegs 14 straatligte uit ʼn totaal van 109 op dié roete. Dié deurpad bedien inwoners van vier woonbuurte naamlik Clubview, Hennopspark, Bronberrik en Hennopspark-industriële gebied. Dit volg nadat ActionSA gepog met die herstel […]
# Boxing: Taiwanese Olympic champion boxer Lin Yu-ting will undergo compulsory gender testing ahead of the world championships in Liverpool next month. Lin and Algerian boxer Imane Khelif were embroiled in a gender row at the 2024 Paris Olympics, where they both won gold medals in different weight classes. World Boxing said that women wanting […]
# The provinsiale regering van Gauteng hou vandag ‘n vergadering vir belanghebbendes in Diepkloof, Soweto as deel van die G20 Beraad-bewustheidveldtog. Woordvoerder, Vuyo Mhaga, sê die vergadering sal plaaslike leiers inlig oor die betekenis van die beraad, en die geleenthede vir ekonomiese groei, wêreldwye staatsbestuur, en volhoubare ontwikkeling, beklemtoon. Hy bevestig soortgelyke vergaderings is beplan […]
# Die provinsiale onderwysvergadering van die G20 in die Oos-Kaap het die uitdagings van vroeë kinderontwikkelingsentrums, insluitende ongekwalifiseerde onderwysers en swak leeromstandighede, uitgelig. Die adjunkminister van Basiese Onderwys, Reginah Mhaule, sê die regering is op die regte spoor met die registrasie hierdie jaar van tien-duisend sentrums terwyl hy optree teen onwettige fasiliteite. Sy het ook […]
# Nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, sê die polisie het dwelms en ongeregistreerde medisyne ter waarde van 420-miljoen-rand vernietig. Hy het tydens die vernietigingproses in Gauteng gepraat. Masemola sê die stryd teen dwelmverwante misdaad word steeds in alle provinsies versterk, veral in bende-gesteisterde gebiede, met ‘n sterk fokus op aanbodvermindering soos omskryf in die Nasionale Dwelm-meesterplan: