# Viëtnam het skole en lughawens gesluit en duisende mense ontruim voor die aankoms van die kragtige Tifoon Kajiki. Die storm het gister die suidelike Chinese eiland Hainan getref en bome omgewaai en oorstromings veroorsaak voor dit oornag die Golf van Tonkin bereik het met volgehoue windspoed van 166-kilometer per uur. Volgens Viëtnam se weersvoorpeller […]
# BOSA sê die skielike bedanking van die voorsitter van die Nasionale Loterykommissie, Barney Pityana, voor hy eens die helfte van sy termyn uitgedien het en sonder om redes te verskaf, laat die rooiligte flikker en regverdig ‘n onmiddellike ondersoek. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê Suid-Afrikaners verdien duidelikheid of Pityana se bedanking gekoppel is […]
# Die leier van die African Congress for Transformation, Ace Magashule beskuldig die ANC dat hy sedert 2017 Suid-Afrikaners verraai het. By die begrafnis van ACT se Vrystaatse lid van die provinsiale wetgewer, David Mkhabela, het hy aan SABC News gesê, hy blameer interne verdeling vir munisipaliteite wat uitmekaar val. Hy sê die ANC het […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus stuck to the players who did duty in their opening two Rugby Championship matches against Australia for next month’s tour to New Zealand. With wingers Kurt-Lee Arendse and Edwill van der Merwe injured, Makazole Mapimpi will make the trip down under. The only forward that faced Australia to miss […]
# Die DA doen ‘n beroep op die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, om die LUR van Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko af te dank nadat die Hooggeregshof sy beslissing oor die provinsie se agterstand in kankerbehandeling afgedwing het. ‘n Regter van die Hooggeregshof in Gauteng, Evette Dippenaar, het verwys na onherroeplike skade wat aangerig is met […]
# The regering van die Wes-Kaap gebruik alle beskikbare hulpbronne en werk nou saam met die nasionale owerhede om die provinsie se landbousektor teen dieresiektes te beskerm. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling, en Toerisme, Ivan Meyer, waarsku dat uitbrekings soos Afrika-varkgriep, hondsdolheid en voëlgriep ‘n bedreiging inhou vir plase, werkgeleenthede en voedselsekerheid. Meyer doen […]
# Die Activists and Citizens Forum sê die Madlanga Regterlike Kommissie en die Parlement se ad-hoc-komitee is die laaste kans om die strafregstelsel van misdadige infiltrasie te red. Die forum het belowe om alle openbare verhore wat op 1 September in Pretoria begin noukeurig te monitor. Dennis Bloem van die forum waarsku enigiemand wat weer […]
# Krieket: Die Suid-Afrikaanse draaibouler Keshav Maharaj is terug boaan die wêreldranglys vir mans-eendagboulers na sy skitterspel in Dinsdag se eerste wedstryd teen Australië in Cairns. Hy het sy eerste vyfpaaltjie-oes ingesamel en die Proteas gehelp om die gasheer met 98 lopies te klop. Die 35-jarige Maharaj het Kuldeep Yadav van Indië en Maheesh Theekshana […]
# Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep op die regering om nie meer steenkool en minerale na Israel te stuur nie, en moedig werkers aan om Israelse goedere te boikot. Dit volg na Amerikaanse sanksies teen amptenare van die Internasionale Strafhof wat beweerde oorlogsmisdade ondersoek. Saftu veroordeel die aanval op Strafhof-regters as ’n poging om […]