# Soccer: Kobbie Mainoo is facing an uncertain future at Manchester United after manager Ruben Amorim revealed the midfielder is competing with captain Bruno Fernandes for a place in the team. England international Mainoo has yet to feature for United this season, missing both the opening-day defeat by Arsenal and Sunday’s 1-1 draw at Fulham. […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die G20 Nasionale Onderwys-indaba in Kaapstad gee voorrang aan die versterking van die grondslag van leerwerk en om langtermyn-uitdagings in die sektor aan te pak. Gwarube beklemtoon indien die basiese beginsels ingestel is, sal die beheptheid met matriekuitslae, wiskunde- en wetenskapdeelname verminder. Sy vra bewysgebaseerde hervormings, […]
# Tennis: Die tweestryd tussen die Italianer Jannik Sinner en die Spanjaard Carlos Alcaraz word al feller en Sinner moet Alcaraz op die Amerikaanse Ope verslaan om sy nommer-een-posisie in die wêreld te behou. Hulle het die laaste sewe Grand Slam-toernooie gewen en is nou die Groot Twee van die nuwe geslag. Sinner het baie […]
# Minstens 15 mense is dood in Israelse lugaanvalle op ‘n hospitaal in die suide van Gaza. Die Hamas-beheerde Ministerie van Gesondheid het in ‘n sosiale media-plasing gesê daar was twee aanvalle. Die eerste het die vierde verdieping van die Nasser-hospitaal geteiken en die tweede terwyl ambulanspersoneel probeer het om beseerdes te red en liggame […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê die ingewortelde probleme in die sektor benodig langtermyn oplossings. Sy het op die G20 se Basiese Onderwysindaba in Kaapstad die inwerkingtreding van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad aangekondig om raad te gee oor skoolbefondsing, grondslagfase-ondersteuning en die hersiening van bevorderings-beleid. Gwarube het hervorming beklemtoon gegrond op […]
# Die DA in die Wes-Kaap veroordeel die aanvalle op maatskaplike werkers in die provinsie ten sterkste. Die party sê sedert April verlede jaar tot nou is altesaam 54 aanvalle op maatskaplike werkers aangemeld. Die DA-lid, Wendy Kaizer-Philander, sê die DA het wetstoepassingsagentskappe versoek om hierdie ondersoeke te prioritiseer en die oortreders vinnig vas te […]
# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede het vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar ‘n ongekwalifiseerde ouditverslag van die ouditeur-generaal ontvang. ‘n Woordvoerder van die department, Cassius Selala, sê dit is ‘n besondere mylpaal in die regering se pogings om finansiële bestuur en goeie regering te versterk. Hy sê ‘n skoon oudit dui […]
# Families van slagoffers en oorlewendes van menseregte-skendings uit die apartheids-era het tot vanmiddag vier-uur om te registreer vir vooraf-raadpleging met die regterlike kommissie van ondersoek. President Cyril Ramaphosa het die kommissie in Mei gevestig om die dwarsboming van Waarheid- en Versoeningskommissie-sake te ondersoek. Die kommissie sal vasstel of beamptes die polisie of aanklaers beïnvloed […]
# Die enigste Australiese oorlewende van ‘n beeshaasgereg-middagete wat dodelike giftige sampioene bevat het, sê hy voel hy lewe net deels ná die dood van sy vrou. Die Baptiste-pastoor, Ian Wilkinson, het die eerste slagofferverklaring in die Hooggeregshof in die staat Victoria voorgelees tydens Erin Patterson se vonnisoplegging. ‘n Jurie het Patterson skuldig bevind aan […]