# Die Forum vir Suid-Afrika vra president Cyril Ramaphosa om dit te oorweeg om die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, met die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, te vervang. Die forum se leier, Tebogo Mashilompane, sê Mkhwanazi het talle burgers se onbeantwoorde vrae oor korrupsie en misdaad beantwoord nadat hy die minister van Polisie, Senzo […]
# Krieket: Die waarnemende kaptein, Wiaan Mulder, het die beste toetstelling vir ‘n Suid-Afrikaner oortref op die tweede oggend van die tweede toets teen Zimbabwe in Bulawayo. Hy het die rekord van ‘n onoorwonne 311 verbeter wat Hashim Amla in 2012 op die Oval teen Engeland aangeteken het. Hulle is die enigste Protea-kolwers wat nog […]
# Rugby: Coach Andy Farrell insists he remains open-minded about his squad for the first British and Irish Lions Test against the Wallabies after naming his strongest team yet to face the Brumbies. Maro Itoje is restored as captain while Finn Russell and Jamison Gibson-Park return as the half-back combination. The front row boasts England […]
# Die Noordwes-Universiteit en die Thabo Mbeki-stigting bied ‘n Nasionale Dialoog-uitreiksessie aan, wat fokus op Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer. ‘n Politieke ontleder, Thabang Motswaledi, beklemtoon die behoefte aan tasbare oplossings en stel ‘n veelsydige benadering voor om werkloosheid op maatskaplike en ekonomiese gebiede te bestry. Die dialoog het ten doel om omvattende oplossings vir maatskaplike […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die telefoonverbindings na die Charlotte Maxeke Johannesburgse Hospitaal en die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal is suksesvol herstel. Dit volg na onlangse probleme wat deur beskadigde optiese veselkabels veroorsaak is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die tegniese span het die stelsels by albei instellings herstel:
# Vandag is Internasionale Koöperatiewe Dag, met die tema “Koöperasies: Die Dryf van Inklusiewe en Volhoubare Oplossings vir ‘n Beter Wêreld”. Die dag belig die belangrike rol van koöperasies in die bevordering van ontwikkeling en vrede. Die wêreldwye beweging strek oor sektore van landbou tot gesondheidsorg en bied innoverende, demokratiese oplossings wat gewortel is in […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare doen ‘n beroep vir volle deursigtigheid en aanspreeklikheid, nadat bedrog in die Departement van Onderwys in Mpumalanga se behuisingstoelaagstelsel ontdek is. Dit volg ná die skorsing van twee amptenare wat gekoppel word aan onreëlmatige betalings tussen Julie en November verlede jaar. Pamela Letebele van die vakbond sê almal wat willens […]
# Die Adjunkminister van Indiensneming en Arbeid, Jomo Sibiya, sê arbeidsinspekteurs se onderwaardering ondermyn werkskepping en die beskerming van werkers se regte. Sibiya het tydens die departement se begrotingsdebat in die Parlement onthul meer as 310-duisend inspeksies is in die afgelope boekjaar uitgevoer, en meer as 78-miljoen-rand is verhaal vir onderbetaalde werkers. Hy bepleit sterker […]
# Cycling: Two-time champion Jonas Vingegaard says he is feeling confident of winning another Tour de France. Cycling’s greatest race also features what may be one of sport’s greatest rivalries, as the softly spoken Vingegaard vies with defending champion Tadej Pogacar, who has more of a swashbuckling style. Slovenian Pogacar attacks at the slightest provocation, […]