# Die Departement van Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede is diep bekommerd oor onlangse berigte rakende beweerde werkaanbiedings op sosiale media wat gemik is op jong Suid-Afrikaanse vroue tussen 18 en 22 vir werksgeleenthede in Rusland. Die woordvoerder, Cassius Selala, sê die departement erken Suid-Afrika worstel met onaanvaarbare hoë jeugwerkloosheid, veral onder jong […]
# Australia expelled Iran’s ambassador, Ahmad Sadeghi, accusing the country of being behind anti-Semitic arson attacks in Sydney and Melbourne. It marks the first time Australia has expelled an ambassador since World War Two. Prime minister Anthony Albanese says intelligence services reached the conclusion that Iran directed at least two anti-Semitic attacks. It says it was […]
# Die DA in Tshwane het ‘n beroep op burgemeester Nasiphi Moya gedoen om dringend aandag te gee aan die oorbetaling van senior amptenare, insluitend haarself, in die 2019/2020 finansiële jaar. Jacqui Uys van die DA sê dit is nie duidelik of die oorbetaling ‘n fout was en of dit deel was van betalingongerymdhede wat […]
# Die Ministerie van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling sal vandag die media inlig oor die uitstel van die verhore van die Madlanga-kommissie. Die ondersoek na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel sou op die eerste van volgende maand begin het, maar die department het nog […]
# Sasol het by die Nasionale Energiereguleerder aansoek gedoen vir ‘n elektristeitshandelslisensie. Dit kom te midde van Nersa se finalisering van handelsreëls met Eskom wat lisensies betwis wat aan plaaslike handelaars toegestaan is. Die uitvoerende hoof van Sasol, Simon Baloyi, sê die lisensie sal aan Sasol plooibaarheid gee as beide ‘n groot aankoper en ook […]
Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê Sentrale Banke vorder met die verlaging van wêreldwye inflasie. Kganyago het na sy terugkeer van die Jackson Hole Ekonomiese Simposium in die VSA, aan SABC News gesê gevare bestaan egter steeds, insluitend handelstariewe wat pryse kan verhoog. Hy is bekommerd oor die hoë lewenskoste wêreldwyd en voeg […]
# Die Suider-Afrikaanse Spoorwegvereniging bied sy Spoorkonferensie en Uitstalling van vandag tot Vrydag by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg aan. Die geleentheid, gelei deur die minister van Vervoer, Barbara Creecy, bring vervoerministers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, uitvoerende hoofde van spoororganisasies, voorsieners, beleggers, en regeringsamptenare bymekaar. Die konferensie fokus op spoorwegontwikkeling, streeksintegrasie, en beleggingsgeleenthede. Die vereniging […]
# AfriForum vra deursigtigheid ná bewerings van geheime samesprekings by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad oor wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer. Die organisasie sê besprekings oor vuurwapens, insluitend eienaarskapsperke en strenger lisensiëring, vorm nie deel van NEDLAC se mandaat nie en moet bedryfsgroepe, sportskutte en privaat sekerheidsmaatskappye insluit. Jacques Broodryk van AfriForum waarsku […]