# Krieket: Die snelboulers Jofra Archer en Gus Atkinson kan moontlik vir Engeland ingespan word in die derde toets teen Indië. Die besoekers het die tweede toets op Edgbaston met ‘n reuse-336 lopies gewen om die reeks gelykop te maak. Archer het die laaste van sy 13 toetse in Februarie 2021 gespeel voordat ‘n rits […]
# Soccer: AC Milan coach Massimiliano Allegri says that Croatia captain Luka Modric will join the Italian club from Real Madrid after the Club World Cup. Modric, who turns 40 in September, joined Madrid from Tottenham in 2012 and has been linked with a move to Italy since early June, after announcing he would leave […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê meer as 1,25-miljard-rand sal vir rampverligting uitbetaal word ná die Junie-vloede. Hlabisa het bevestig munisipaliteite en provinsies het hul begrotings aangepas om die skade te vereffen. Die toelaes is spesifiek vir infrastruktuur en beplanning, met die Oos-Kaap alleen wat 504-miljoen-rand sal ontvang. Hy […]
# Die ANC het president Cyril Ramaphosa gevra om die leierskapskrisis binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens dringend aan te spreek, ná plofbare bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi. Die ANC sê die bewerings bedreig die integriteit van wetstoepassing en die strafregstelsel. Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het aan die media gesê die oppergesag van die reg […]
# Krieket: Zimbabwe is gedwing om op te volg nadat die Proteas hulle vir net 170 uitgeboul het – ‘n reuse-agterstand van 456 lopies. Suid-Afrika se waarnemende kaptein, Wiaan Mulder, het die besoekers se eerste beurt op 626 vir vyf gesluit op die tweede oggend nadat hy ‘n skitterende onoorwonne 367 bygedra het – net […]
# Business Leadership South Africa sê dringende optrede is nodig om netwerkknelpunte op te los. Die organisasie sê vordering is wel gemaak na samewerking met die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, maar vertragings met die ontsluiting van privaat belegging en die koppeling van hernubare energieprojekte is ‘n bekommernis. Die uitvoerende hoof van BLSA, […]
# Die Oos-Kaapse Regterpresident, Selby Mbenenge het sy belangstelling in die Hooggeregshof-sekretaresse Andiswa Mengo erken, maar het ontken dat hy ooit vir haar eksplisiete beelde gestuur het. Tydens sy getuienis voor die Regterlike Tribunaal, het Mbenenge die bewerings van seksuele teistering as kwaadwillig beskryf met die bedoel om hom te verneder. Hy het die idee […]
# Skaats: Suid-Afrika se poging om die 2028 Wêreld Skaatsspele aan te bied kry momentum, aangedryf deur jeugskaatsinisiatiewe van Nairobi tot Casablanca. Die afgrigter van Kenya se Kakamega-jeugskaatsers, George Kweyu, het aan die Good Things Guy gesê hulle doel is om skaats tot ‘n beweging regoor die vasteland uit te brei. Die president van Roller […]
# Police blocked roads and heavily deployed in the deserted streets of Kenya’s usually bustling capital Nairobi today to prevent gatherings to mark annual pro-democracy rallies. AFP reports running battles with a group of anti-riot police who fired teargas at a group of young men, with some of the crowd throwing rocks at officers. Many […]