# A landmine-hunting rat in Cambodia has set a new world record by sniffing out more than 100 mines and pieces of unexploded ordnance. Ronin, a giant African pouched rat, has tracked down 109 landmines and 15 other potentially deadly war remnants since his deployment in August 2021. The Belgian charity APOPO says five-year-old Ronin […]
# Twee klein, afgeleë Antarktiese buiteposte, bewoon deur pikkewyne en robbe, is van die onbekende plekke wat geteiken word deur die Trump-administrasie se nuwe tariewe. Die Heard- en McDonald-eilande, ‘n gebied vier-duisend kilometer suidwes van Australië, is slegs toeganklik met ‘n sewe-dae bootrit vanaf Perth, en is byna ‘n dekade laas deur mense besoek. Die […]
# Suid-Korea se president is uit sy posisie verwyder nadat die land se Konstitusionele Hof eenparig gestem het om sy vervolging te handhaaf. Yoon Suk Yeol is geskors van sy dienste in Desember na sy vervolging deur die parlement, na sy mislukte poging om krygswet in te stel. Vrydag se uitspraak is ontvang met trane […]
# Die DA in Johannesburg sê die stad se voorgestelde tariefverhogings is erg kommerwekkend, veral te midde van aanhoudende diensleweringsmislukkings. Van volgende maand af sal inwoners groot verhogings in water-, riool-, vullisverwydering- en elektrisiteitstariewe moet hanteer. Belinda Kayser-Echeozonjoku van die DA dring aan dat hierdie verhogings ongeregverdig is en vra vir beter bestuur en verbeterde […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het die voormalige speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, se aansoek om toegang tot afdeling-C van haar korrupsiesaak-dossier te verkry, van die hand gewys. Mapisa-Nqakula, wat uit is op borgtog van 50-duisend-rand, word aangekla op 12 aanklagte van korrupsie en geldwassery met 4,5-miljoen-rand wat ter sprake is. Die geld […]
# Rugby: Flyhalf Johan Goosen and loose forward Cameron Hanekom will be on the bench when the Bulls take on French team Bayonnais in their Challenge Cup round of 16 match this afternoon. There is also a return to action for Reinhardt Ludwig and Stedman Gans. Prop Simphiwe Matanzima gets his first start in the […]
# Rugby: Springbok sewes-afrigter Philip Snyman is vol vertroue dat die Blitsbokke sterk in Singapoer sal terugkom na ‘n teleurstellende negende plek in Hongkong. Snyman sê dit was ‘n terugslag, nie ‘n ineenstorting nie. Die span speel teen Brittanje en Argentinië in die groepwedstryde, met nuwe spelers wat Sebastiaan Jobb en David Brits insluit. Snyman […]
# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het bevestig ‘n Suid-Afrikaanse Engelse onderwyser is onder die meer as drie-duisend slagoffers van die verwoestende aardbewing in Mianmar. DIRCO se woordvoerder, Clayson Monyela, sê die slagoffer se identiteit is tans vertroulik omdat die departement konsulêre ondersteuning verskaf terwyl daar aan repatriasie gewerk word. Die Suid-Afrikaanse regering […]
# Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste in die Stad Tshwane, Frans Boshielo, het bevestig die onlangse brand by die Brakfontein Substasie is deur diefstal en vandalisme van die beheerkabels veroorsaak. Boshielo sê dit het beskermingstelsels aangetas en veroorsaak dat die brand ontstaan het. Boshielo het bevestig ingenieurs het hul evaluering voltooi en werk tans om die […]