# Die DA-woordvoerder in die Oos-Kaap, Retief Odendaal, sê die Nasionale Tesourie het die Dr. Beyers Naudé en Makana Plaaslike Munisipaliteite op ‘n lys van wanbetalers geplaas tot tyd en wyl hulle bewys van SARS-voldoening kan lewer. Odendaal het in ‘n skrywe aan die voorsitter van die komitee vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Nomasikizi […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê samewerking met die privaat sektor en nie staatsbeheer nie, sal die volle potensiaal van die landbousektor ontsluit. Hy het die departement se begroting in die Parlement ter tafel gelê en planne uiteengesit om ‘n klimaatslim, jeuggedrewe en inklusiewe voedselstelsel te bou. Steenhuisen sê belangrike ingrypings sluit in, […]
# Die vakbond GIWUSA sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu, moet vandag nog geskors en strafregtelik ondersoek word vir regsverydeling en die beskerming van sindikate. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, het Mchunu beskuldig van regstreekse inmenging by ondersoeke na politieke moorde. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê Mkhwanazi se plofbare onthullings lig nie net […]
# Politieke ontleders bevraagteken of die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, ‘n tweede termyn sal dien wanneer sy ampstermyn binnekort tot ‘n einde kom. Dit volg na verdoemende bewerings wat hy oor senior polisiebeamptes, politici en lede van die regbank gemaak het. Die bewerings, wat ook die minister van Polisie, Senzo Mchunu, betrek, het gelei tot […]
# BOSA vra president Cyril Ramaphosa om vinnig ‘n geloofwaardige, gekwalifiseerde en gerespekteerde ambassadeur in Washington aan te stel. Die Amerikaanse president Donald Trump het gister aangekondig daar sal van 1 Augustus af ‘n 30-persent tarief op alle Suid-Afrikaanse uitvoere na die VSA gehef word. BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, sê hierdie soort straftariewe sal […]
# Die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, het berou uitgespreek oor die dood van een van sy voorgangers, Theresa Solomon. Hy sê sy sal onthou word vir haar toewyding tot geregtigheid en aktivisme wat daadwerklike verandering tot gevolg gehad het, veral op die Kaapse Vlaktes. Hill-Lewis sê Solomon het ‘n sleutelrol gespeel in die stigting […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-vier, Jasmine Paolini, het haar afrigter, Marc Lopez, afgedank nadat sy vroeg uitgeskakel is op Wimbledon. Die 29-jarige Italianer was verlede jaar in die eindstryd, maar het nou in die tweede ronde teen Kamilla Rakhimova van Rusland vasgeval. Die Spanjaard het Paolini in April begin afrig. Lopez is ‘n voormalige wêreld-nommer-drie in die […]
# A damaged cargo ship is under attack in the Red Sea, after Yemen’s Huthi rebels ended a months-long lull in their harassment campaign of the vital but volatile waterway. The Eternity, a Liberian-flagged bulk carrier, first came under attack yesterday, shortly after the Iran-backed Huthis claimed responsibility for an earlier assault on another cargo […]
# Rugby: The Bulls have officially confirmed the signing of former Springbok centre Jan Serfontein from Montpellier. He joins Bok flyhalf Handré Pollard, Stormers scrumhalf Paul de Wet, one-cap Bok forward Nico Janse van Rensburg and Bok lock Marvin Orie as new signings. Kurt-Lee Arendse and Henry Immelman return to the club after short-term spells […]