# Die president van die ANC Jeugliga, Collen Malatji, het opposisiepartye in die regering van nasionale eenheid gekritiseer en beskuldig dat hulle nie ernstig of verantwoordelik is nie. Malatji sê die DA ondermyn regeringsprotokolle met sy arrogansie en ministers Gayton McKenzie en Bantu Holomisa het hulself in die verleentheid gestel met roekelose verklarings. Hy voer […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente knap studenteverblyf op om uitsettings en vertragings in toelaebetalings te voorkom. Dit het ten doel om bestuur te versterk, dienslewering te verbeter en tydige betalings aan verhuurders te verseker. Meer as 112-duisend studente het vanjaar behuising ontvang, maar byna 38-duisend beddens is nog nie goedgekeur nie. NSFAS se […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se G20-presidentskap het sy mees kritieke fase betree namate voorbereidings vir die leiersberaad toeneem. Lamola sê onderhandelinge op ministeriële vlak sal deel wees van die Johannesburg-verklaring. Belangrike vergaderings wat voorlê, sluit in die G20 Ooreenkoms met Afrika in Johannesburg, ‘n voedselsekerheidsessie in Kaïro, Egipte, en […]
# Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente versterk pogings om studielenings in te vorder, met die fokus op leners wat voor 2018 befondsing ontvang het. Diegene wat meer as 30-duisend-rand per jaar verdien, moet begin om terug te betaal, aangesien rekeninge moontlik aan gemagtigde eksterne skuldinvorderaars oorhandig kan word indien dit agterstallig is. NSFAS se […]
# Sokker:Die eindstryd van die MTN8 tussen Orlando Pirates en Stellenbosch op die 13de September sal in die Mbombela-stadion in Mpumalanga gespeel word. Die Premierliga het bevestig dat die driemalige verdedigende kampioen, Pirates, as die tuisspan geloot is. Die wedstryd sal ‘n herhaling wees van verlede jaar se eindstryd toe hulle Stellenbosch met 3-1 by […]
# US President Donald Trump called for billionaire George Soros and his son to face criminal charges over claims that the family, a favorite target of the right, is behind “violent protests” around the country. Trump did not specify what had prompted his morning outburst, but it comes as his administration pursues multiple criminal investigations […]
# Germany’s cabinet has approved steps to boost recruitment for the armed forces and strengthen military readiness in the face of high tensions between NATO and Russia. Chancellor Friedrich Merz labelled Russia “the greatest threat to freedom, peace and stability in Europe” and stressed that Germany “must have the largest conventional army on the European […]
# A bridegroom died after being hit by celebratory gunfire after his wedding in northern Turkey. As the newlyweds were being escorted home after the ceremony, the 23-year-old groom, identified as Ali K, was wounded, allegedly at the hands of a female relative of his wife. The 47-year-old woman was detained by security forces and […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika se presidentskap van die G20 het die laaste 100-dae bereik en reuse-vordering is gemaak. Hy sê 87 van die 182 amptelike vergaderings is reeds landwyd suksesvol aangebied en het die land se toerisme-potensiaal vertoon. Lamola het staatsdepartemente en die privaat sektor geloof vir […]