# Die Europese Unie het jel-naelpolitoer wat die chemiese middel TPO bevat in naelsalonne verbied, oor vrugbaarheid- en kankergevare. Die middel verhard die naelpolitoer onder ‘n ultravioletlig, maar word tans as giftig beskou vir menslike voortplanting. Salonne in die EU moet onmiddellik ophou om TPO-produkte te gebruik en van bestaande voorraad ontslae raak. Vervaardigers sal […]
# Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, sê die provinsiale regering het planne bevestig om die Gautrein se diens uit te brei na Roodepoort, Soweto, Fourways, en Mamelodi in Tshwane. Die projek beoog om openbare vervoer te verbeter en die provinsiale vervoernetwerk te integreer om beter skakeling en dienste aan pendelaars te bied. Lesufi het die […]
# Die Johannesburgse Metropolisie berig vyf mense is dood en talle beseer in ‘n noodlottige botsing op die N1-Noord-snelweg in Midrand. ‘n Taxi het omgeslaan tussen die Buccleuch-wisselaar en die Allandaleweg-afrit en reuse-verkeersontwrigting veroorsaak. Xolani Fihla van die metropolisie raai motoriste aan om die gedeelte te vermy en alternatiewe roetes te gebruik, en versigtig en […]
# Britain announced new sanctions against Russian officials and youth organisations linked to what London called Moscow’s policy to “deport, indoctrinate and militarise Ukrainian children”. Moscow has been accused by Western governments and activists of forcibly deporting Ukrainian children to Russian territory after it invaded Ukraine in February 2022. The International Criminal Court in The […]
# Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, het die herbekendstelling van Nasi iSpani aangekondig om 45-duisend werksgeleenthede en opleidingsgeleenthede te skep vir jongmense wat nie werk of studeer nie. Die program sal internskappe, werkgeïntegreerde leerwerk, ambags- en tegniese vaardigheidsontwikkeling, en staatsdiensrolle aanbied. Lesufi het op ‘n nuuskonferensie gesê die projek het ten doel om staatskapasiteit te […]
# Die DA is bekommerd oor ‘n video wat na bewering ‘n beampte van die Stellenbosch Munisipaliteit wys wat rassistiese uitsprake maak en onwettige arbeidspraktyke bevorder. Willie Aucamp van die DA sê sulke uitsprake is strydig met hulle waardes van nie-rassigheid en regverdigheid. Aucamp sê die DA pas nie kaderontplooing toe nie en verwag ‘n […]
# Die ANC sê hy salueer die Suid-Afrikaanse aktiviste wat aangesluit het by die afvaardiging in die grootste burgerlike maritieme sending in solidariteit met die Palestynse volk. Die party het die sending beskryf as ‘n geweldlose standpunt teen Israel se blokkade van Gaza en ‘n kragtige verklaring vir geregtigheid en menseregte. Die ANC se woordvoerder, […]
# Rugby: The United Rugby Championship has confirmed that SA Rugby has become the league’s sixth shareholder, joining the Irish, Italian, Scottish, and Welsh rugby unions, along with CVC Capital Partners. SA Rugby’s relationship with the competition dates back to 2018 when the Cheetahs and Southern Kings joined the PRO14. SA Rugby CEO, Rian Oberholzer […]
# The R36 road near Morokolotsi in the Mopani District in Limpopo is currently closed due to an accident involving a minibus and a light delivery vehicle. The Limpopo Department of Transport and Community Safety says to avoid the area, consider taking the R71 through Tarentaal and then joining the R36 Lydenburg road. The duration […]