# Rugby: Die Springbok-losvoorspeler Jasper Wiese is vir vier wedstryde geskors na sy rooikaart tydens verlede naweek se toets teen Italië in Gqeberha. Hy sal dus Suid-Afrika se volgende wedstryd teen Georgië misloop, asook die eerste drie kragmetings van die Rugbykampioenskap – in Johannesburg en Kaapstad teen Australië, en teen die All Blacks in Auckland. […]
# Namibië het amptelik gesprekke begin met die Internasionale Atoomenergie-agentskap rakende ‘n ondersoek om ‘n kernkragaanleg te bou, wat na verwagting ten minste tien jaar sal duur. Die uitvoerende direkteur in die Ministerie van Mynwese en Energie, Ben Nangombe, sê die projek moet aan 19 belangrike infrastruktuurstandaarde voldoen, insluitend regulatoriese aangeleenthede. Die regering oorweeg ‘n […]
# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte sê alle plaaslik-beskikbare kankermedisyne voldoen aan die vereiste gehalte-, veiligheids- en doeltreffendheidstandaarde. Dit volg nadat Lancet se internasionale gesondheids-opname swak gehalte teen-kankermiddels in lande soos Ethiopië, Kenia, Malawi en Kameroen geïdentifiseer het. Die owerheid se woordvoerder, Yuven Gounden, bevestig die spesifieke handelsmerke in die studie word nie in Suid-Afrika […]
# Cricket: England have recalled spinner Liam Dawson for next week’s fourth Test against India after the injured Shoaib Bashir was ruled out for the rest of the series. Dawson made the last of his three Test appearances eight years ago, but the 35-year-old is in line for an unexpected return to the international stage […]
# Die 12de Vervaardigingsindaba, Konferensie en Uitstalling wat Made in Africa-produkte in die kollig plaas, vind by die Sandton Konvensiesentrum in Johannesburg plaas. Ten spyte daarvan dat 15-persent van die wêreld se bevolking en oorvloedige grondstowwe in Afrika is, vind slegs drie-persent van die wêreld se vervaardiging hier plaas. Die tweedag-geleentheid bevorder herindustrialisasie, plaaslike produksie […]
# Action Society sê president Cyril Ramaphosa se aankondiging oor ‘n regterlike kommissie van ondersoek na bewerings van diepgewortelde misdadige sameswering in die polisie is nie ‘n bepalende ingryping nie. Dit volg op die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se plofbare uitlatings oor korrupsie en misdadige bedrywighede. Kaylynn Palm van ActionSA sê hulle is […]
# ‘n Veteraan-arbeidsadvokaat, Michael Bagraim, vra werkers om nie hul aftreegeld te gebruik voor hul aftree nie. Hy sê sedert die Parlement in September verlede jaar die tweepot-aftreestelsel bekragtig het, is 57-miljard-rand aan meer as 3,5-miljoen werkers uitbetaal. Bargraim sê die tweepot-stelsel beteken mense het toegang tot ‘n sekere bedrag geld uit hul pensioen- of […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die G20-Omgewings- en Klimaatvolhoubaarheidswerkgroep se vergadering in die Krugerwildtuin het belangrike punte geïdentifiseer om omgewingsuitdagings aan te pak. Dit sluit in die hersiening van tegniese dokumente oor bioverskeidenheid, droogte, die agteruitgang van grond, chemikalieë, klimaatsverandering, luggehalte en oseane. George sê dit stem ooreen […]
# Chinese president Xi Jinping told Russia’s top diplomat that their countries should “strengthen mutual support”, as Foreign ministers gathered in Beijing for Shanghai Cooperation Organisation talks. Beijing has long sought to present the SCO as a counterweight to Western-led power blocs such as NATO and has pushed for greater collaboration between its 10 members. […]