# Anthony Albanese van Australië het Saterdag ‘n geskiedkundigee tweede termyn as premier gewen in ‘n dramatiese ommeswaai teen konserwatiewes, weens kiesers se kommer oor die invloed van president Donald Trump van Amerika. Die leier van die konserwatiewe Liberale Party, Peter Dutton, het die nederlaag en die verlies van sy eie setel erken. Dit is ‘n weerspieëling van die lot van Kanada se konserwatiewes en hul leier wie se nederlaag by die stembus moontlik ‘n reaksie teen Trump is. Albanese sê Australiërs het gestem vir billikheid en die krag om moed in teëspoed te toon en vriendelikheid teenoor mense in nood.
Australië se Albanese wen verkiesing en ry op golf teen Trump