# Kindersorgwerkers wat in ‘n Australiese staat geskors word, sal nie meer die stelsel kan omseil deur na ‘n ander regsgebied te verhuis nie. Die voorgestelde “verban in een, verban in almal”-wetgewing beteken dat state en streke nou inligting sal deel as iemand se aansoek om met kinders te werk geweier word weens ‘n misdaadrekord of wangedrag in die werkplek. Die nuwe wetgewing, wat na verwagting einde vanjaar in werking tree, is deel van groter sekerheidshervorming in die kindersorgsektor nadat ‘n reeks seksuele en fisiese mishandelingsake die land geskok het.
Australië blok die skuiwergat in keuringstelsel vir kindersorgwerkers