Skip to content

ATM sê ampsklagkomitee sal voortgaan met voorbereidings [KLANK]

# Die African Transformation Movement sê die Parlement se Artikel 89-ampsklagkomitee sal voortgaan met administratiewe voorbereidings ondanks die Wes-Kaapse Hooggeregshof wat sy openbare verhore tydelik gestaak het. Parlementêre leier, Vuyo Zungula, sê lede sal die uitspraak bestudeer en regsmenings inwin voordat besluit word watter dele van die proses kan voortgaan. Hy hou vol die Parlement moet sy grondwetlike oorsigrol vervul en meen die vertraging stel aanspreeklikheid uit:

ENG-ZungulaOnInterdict