Skip to content

ANC sê Ad Hoc-komitee moet implikasies van Kohler Barnard-getuienis oorweeg [KLANK]

# Die ANC Ad Hoc-komiteelid Mdumiseni Ntuli sê hulle sal die implikasies noukeurig oorweeg, nadat die KwaZulu-Natal Polisiekommissaris by die Madlanga Kommissie van Ondersoek na die DA-parlementslid Dianne Kohler Barnard verwys het. Ntuli het beklemtoon dat alle lede vrygespreek moet word indien hulle geïmpliseer word, en verwerp bewerings van manipulasie. Hy het beklemtoon dat enige besluite op grond van die korrekte prosedure geneem sal word, sodra alle bewyse volledig oorweeg is:

ENG-NtuliOnBernard