Skip to content

ANC parlementêre-studiegroep verwelkom mensgedrewe benadering tot internasionale betrekkinge en samewerking [KLANK]

# Die ANC-studiegroep in die Parlement sê hy ondersteun en verwelkom die mensgedrewe benadering wat deur die Parlementêre-portefeuljekomitee vir Internasionale Betrekkinge en Samewerking aanvaar is. Hy sê vir te lank is Internasionale Betrekkinge beperk tot die gebied van elite akademici en beleidsmakers. Andisiwe Kumbaca van die ANC se sê hulle loof die komitee se poging om die Mensgedrewe Oorsigmeganismes in al nege provinsies te vestig:

ENG AndisiweonMechanism