# Die ANC-jeugliga het die studentevakbond COSAS gelukgewens met die viering van sy stiging vandag 54 jaar gelede. COSAS is in 1979 gestig en het ‘n groot rol gespeel in die stryd mobilisering van leerders en die stryd teen apartheid se Bantoe-onderwys. Die liga het hulde gebring aan studenteleiers wat hy beskryf as vreesloos en wat die grondslag gelê het in opvoeding oor politiek, gelykheid en toeganklike, gedekoloniseerde onderwys.
ANC-jeugliga wens COSAS geluk met viering van sy stigting