Skip to content

ANC hou vol regering van nasionale eenheid staan sterk [KLANK]

# Die ANC hou vol die regering van nasionale eenheid bestaan nog en alle partye is tot samewerking verbind. ʼn Afvaardiging ANC- en DA-leiers het Vrydag vergader om die jongste politieke verwikkelinge in die land te bespreek. Dit sluit die nasionale begroting en skrapping van die BTW-verhoging van 0,5-persentasiepunte in. Die ANC-woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, het in ʼn onderhoud met die SABC ontken dat druk van groot sakeondernemings die rede is waarom die RNE nog bestaan:

ENG MotsiriOnBigBusiness