# Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het beloof om die Internasionale Strafhof te vernietig en beskuldig hom dat hy oorlog voer teen Amerika. President Donald Trump se administrasie het reeds ‘n reeks sanksies teen hofamptenare ingestel oor hul pogings om ondersoek in te stel na Amerika en Israel. Rubio beweer die hof word gesteun en beheer deur ‘n magtige netwerk van linksgesinde nie-regeringsorganisasies, selfvoldane globaliste en vyandige Derdewêreld-regerings:
Amerikaanse minister van Buitelandse Sake beloof om Internasionale Strafhof tot niet te maak [KLANK]
ENG RubioOnICC