Skip to content

Alliansie verwelkom inhegtenisnemings oor beweerde omkoopgeld in Knysna-munisipale kontrakte [KLANK]

# Die Alliance of Citizens for Change het die inhegtenisneming van die voormalige burgemeester van Knysna, Thando Matika, die waarnemende munisipale bestuurder Boy Ngubo asook die waarnemende hoof- finansiële beampte Busisiwe Lubelwana, verwelkom in verband met beweerde omkoopgeld wat met ‘n sekuriteitskontrak verband hou. Masizole Mnqasela van die alliansie doen ‘n beroep op ‘n onafhanklike ondersoek, die beskerming van getuies en die bewaring van verkrygingsrekords. Mnqasela sê enigiemand wat skuldig bevind word, moet ingevolge die wet vervolg word:

ENG MnqaselaOnKickbacks