# Die Activists and Citizens Forum doen ‘n beroep vir die onmiddellike skorsing van die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, advokaat Andrea Johnson, en ‘n senior ondersoekbeampte, Sunil Bellochun. Die forum se woordvoerder Dennis Bloem sê bewerings wat voor die Madlanga-kommissie gemaak is, het die openbare vertroue in die eenheid ernstig geskaad. Bloem het ook sy oproep hernu dat die eenheid ontbind word, en het die polisie versoek om die afpersingsbewerings te ondersoek:
Aktiviste eis skorsing van amptenare van eenheid teen korrupsie [KLANK]
ENG-BloemOnIDAC