Skip to content

AfriForum vra regering om SpaceX se aanbod te aanvaar vir internet aan 5 000 landelike skole [KLANK]

# AfriForum vra die regering om SpaceX se aanbod te aanvaar om gratis internettoegang aan vyf-duisend landelike skole in Suid-Afrika te verskaf. Louis Boshoff van die organisasie sê die aanbod is meer as ‘n jaar gelede gemaak, op voorwaarde dat Starlink as SpaceX se internetdiensverskaffer toegang tot die plaaslike mark verkry. Boshoff beskuldig die regering daarvan dat hy weier om eienaarskapsvereistes te verslap, onder meer die bepaling dat minstens 30-persent van gelisensieerde maatskappye swart eienaars moet hê:

AFR BoshoffONSpaceXOffer