Skip to content

AfriForum gryp in na die polisie na bewering die ondersoekdossier van ’n aanranding-slagoffer opsy skuif [KLANK]

# AfriForum ondersteun ’n slagoffer van geslagsgeweld wat strafregtelike klagte teen twee polisiebeamptes ingedien het. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle haar aanrandingsaak gesluit het sonder om die ondersoek te voltooi. Emmah Mailula is na bewering in April by haar huis in Mamelodi aangerand. Die organisasie sê die polisie het die dossier as “teruggetrek” gemerk, ten spyte van ’n opdrag van die Nasionale Vervolgingsgesag om dit verder te ondersoek. Mailula sê die regstelsel het haar in die steek gelaat en sy vrees ander vroue ondergaan soortgelyke uitdagings:

ENG MailulaOnJusticeSystem