# AfriForum sê president Cyril Ramaphosa moet verantwoordelikheid aanvaar vir die groeiende emigrasie van Afrikaners, in plaas daarvan om hulle te beledig deur hulle lafaards te noem. Uitvoerende hoof Kallie Kriel sê Afrikaners word verdryf deur Ramaphosa se weiering om die ‘Kill the Boer’-kreet te veroordeel, sy ondersteuning vir die Wysigingswet op Basiese Onderwyswet en die Wet op Onteiening, en die gebruik van wat AfriForum diskriminerende rassewette noem:
AfriForum gee Ramaphosa die skuld vir Afrikaner-uittog [KLANK]
AFR KrielOnExodus