# AfriForum sê swak, ideologies-gedrewe besluite het die SABC se finansiële ellende veroorsaak. Die SABC het aan die Parlement bekend gemaak hy worstel met ‘n verlies van 700-miljoen-rand en ‘n befondsingsbehoefte van 7,5-miljard-rand. Die uitvoerende hoof, Nomsa Chabeli, erken daar is ‘n kommersiële inkomstestryd, ondanks ‘n drie-miljard-rand reddingsboei twee jaar gelede. AfriForum se hoof van Kultuursake, Alana Bailey, kritiseer die besnoeiings van Afrikaanse inhoud en sê dit benadeel die kykertal en inkomste:
AfriForum gee ideologies-gedrewe besluite die skuld vir SABC-begrotingskrisis [KLANK]
AFR-BaileyOnAfrikaans