# Die African Independent Congress in Johannesburg het die goedkeuring verwelkom van die stad se aansuiweringsbegroting, wat ‘n deurslaggewende stap is om stabiele bestuur en verbeterde dienslewering te verseker. Die woordvoerder Margaret Arnolds sê die goedkeuring van die begroting bewys wat bereik kan word as koalisievennote saamwerk met ‘n gedeelde toewyding tot dienslewering en finansiële omsigtigheid. Sy sê Johannesburg se inwoners verdien bestendigheid, nie politieke speletjies nie:
African Independent Congress verwelkom goedkeuring van Johannesburg se aansuiweringsbegroting [KLANK]
ENG MargaretonBudget