Skip to content

Adjunkpresident van die Konstitusionele Hof vereer uittredende regter Zukisa Tshiqi [KLANK]

# Die adjunkpresident van die Konstitusionele Hof, Regter Dunstan Mlambo, het die uittredende regter Zukisa Tshiqi geprys vir haar toewyding en bydrae tot Suid-Afrika se regbank en die Grondwet vir die afgelope 21 jaar. Tshiqi het in die laat 1980’s begin met haar regsloopbaan en in 2005 by die Hooggeregshof in Johannesburg aangesluit, later by die Appèlhof, en in 2019 by die Konstitusionele Hof. Mlambo beskryf Tshiqi as ‘n weldeurdagte en gerespekteerde leier van geregtigheid:

ENG-MlamboOnTshiqi