# Die adjunkminister in die presidensie, Kenny Morolong, sê die regering wil saam met rolspelers in die bedryf werk om seker te maak Suid-Afrika se medialandskap is inklusief, mededingend en verteenwoordigend van die land se verskeidenheid. Hy het in Rosebank, Johannesburg, met hoofde in die mediabedryf vergader wat deel is van die gedrukte en digitale media se hervorming- en herlewing-bestuurskomitee. Morolong sê hulle werk aan betekenisvolle hervorming en langtermynvolhoubaarheid in die mediabedryf om seker te maak alle Suid-Afrikaners se stemme word gehoor:
Adjunkminister Morolong sê die regering wil ’n inklusiewe medialandskap in Suid-Afrika vestig [KLANK]
ENG KennyonMediaLandscape