# Die adjunkminister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede, Steve Letsike, het die Parlement versoek om sy magte te gebruik om pod-uitsaaiers aanspreeklik te hou vir aanlyn geslagsgeweld. Dit volg op openbare verontwaardiging oor die Podcast- and Chill-aanbieder MacG se opmerkings oor die mediapersoonlikheid, Minnie Dlamini. Letsike het die minister van Kommunikasie, Solly Malatsi, versoek om inhoudregulasies en -beleide te implementeer om skadelike inhoud in digitale ruimtes te stop:
Adjunkminister Letisike doen beroep op die Parlement om potgooie te reguleer te midde van kommer oor geslagsgeweld [KLANK]
ENG-LetsikeOnPodcasters