# Die adjunkminister van Gesondheid, Joe Phaahla, is vandag die hoofspreker op die sessie vir rolspelers op Wêreld Geen-Tabak-dag, waar die vordering met die Wetsontwerp op Tabakbeheer toegelig sal word. Die geleentheid word in samwerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie en die Nasionale Raad teen Rook aangebied en is gemik op die blootlegging van bedryfstaktieke en tabaktendense. ‘n Gesondheidswoordvoerder, Foster Mohale, vra alle sektore om streng wetgewing te ondersteun om tabakskade te beperk en toekomstige geslagte te beskerm:
Adjunk-minister van Gesondheid takel tabakbeheer by ‘n Wêreld Geen-Tabak-dag geleentheid [KLANK]
ENG-MohaleOnTobacco