Skip to content

Activists and Citizens Forum teleurgesteld oor LP’s se versuim om op te tree oor regstelsel [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê die getuienis van die hoof van polisieregsdienste, Marga Van Rooyen, het weer eens die ondoeltreffendheid van parlementslede blootgelê. Woordvoerder Dennis Bloem sê Van Rooyen het aan die Madlanga-kommissie gesê die Parlementêre portefeuljekomitee oor Polisie het versuim om volgens sy mandaat op te tree om nie die bewerings wat die KwaZulu-Natalse provinsiale polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi in Maart vanjaar voor die komitee gemaak het, te ondersoek nie:

ENG DennisonMPs