# ActionSA gaan die Direktoraat vir Voorkeur-misdaadonversoeke vra vir ‘n strafregtelike ondersoek na Gautengse amptenare wat verbind word met die brand-herstelprojek in die Charlotte Maxeke Johannesburgse Akademiese Hospitaal. Matthew George van die party verwys na ‘n verslag van die Openbare Beskermer wat dui op wanadministrasie, onreëlmatige besteding, swak finansiële beheermaatreëls en moontlike oortredings van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur. Hy vra ‘n gelyktydige ondersoek deur die Ouditeur-generaal en strenger parlementêre toesig:
ActionSA vra Valke om ondersoek in te stel na Charlotte Maxeke-herstelprojek [KLANK]
ENG GeorgeOnRepais