# Suid-Afrikaners gaan die naweek landwyd registreer tydens die amptelike kiesersregistrasienaweek, en ActionSA vra alle burgers om te registreer en met hulle stem te help om sukkelende munisipaliteite reg te ruk. Boitumelo Molefe van die party sê vanjaar is dit 50 jaar sedert die geskiedkundige Jeugopstand in 1976. Sy sê hoewel vyf dekades intussen verloop het, is miljoene jong Suid-Afrikaners steeds vasgevang in werkloosheid, armoede en misdaad, asook gebrekkige infrastruktuur en munisipaliteite wat versuim om hul grondwetlike plig teenoor gemeenskappe na te kom:
ActionSA vra Suid-Afrikaners om te registreer om te stem en sukkelende munisipaliteite reg te ruk [KLANK]
ENG MolefeONMunicipality