Skip to content

ActionSA vra strenger toepassing van verordeninge binne gemeenskappe [KLANK]

# ActionSA sê die ontvoering van Mazwi Mpumelelo Kubheka en burgerlike mobilisering deur die March and March-beweging het die debat oor wetstoepassing en staatsbestuur hernu. Mongezi Ntsebenzo van die party sê hoewel immigrasiebeleid ‘n nasionale verantwoordelikheid is, moet munisipaliteite hul rol speel deur verordeninge toe te pas en orde te handhaaf. Hy sê met die naderende verkiesing, is die fokus op optrede oor alle afdelings van die regering om konsekwente toepassing van die oppergesag van die reg te verseker:

ENG NtsebenzoOnLaw