Skip to content

ActionSA vra kiesers om te registreer en te stem vir verandering [KLANK]

# Die ActionSA Lid van die Provinsiale Wetgewer in Gauteng, John Moodey, het alle Suid-Afrikaners wat in aanmerking kom versoek om te registreer as kiesers tydens die registrasienaweek op 20 en 21 Junie met die oog op die plaaslike regeringsverkiesing in November. Moodey het burgers aangespoor om hul demokratiese reg uit te oefen en deel te neem aan die vorming van die toekoms in hul gemeenskappe. Hy beklemtoon kieserregistrasie is uiters belangrik om verandering in munisipaliteite by die stembus te bepaal:

ENG-MoodeyOnRegistration