Skip to content

ActionSA verwerp enige belastingverhogings wat Suid-Afrikaners dwing om vir wanbestuur te betaal [KLANK]

# ActionSA sê hy verwerp enige belastingverhogings wat hardwerkende Suid-Afrikaners dwing om te betaal vir die wanbestuur van die regering van nasionale eenheid en die korrupsie wat die land uitgehol het. Minister van Finansies, Enoch Godongwana, het die DA se rol in die bevordering van die inkorting van inkomstebelasting-kategorieë bekend gemaak. ActionSA se Alan Beesley sê dit is nog ‘n las op hardwerkende Suid-Afrikaners, van wie reeds verwag word om te betaal vir die regering se korrupsie, onnoselheid en vermorsing:

ENG AlanonTaxHikes