# ActionSA in Gauteng sê Ekurhuleni se regering van plaaslike eenheid sal môre sy begroting die derde keer indien na twee mislukte pogings om goedkeuring te verkry. ActionSA het die voorstel weer verwerp en sê dis bloot ‘n herhaling van die vorige begroting wat die lewenskostekrisis ignoreer en te veel op gekontrakteerde dienste staatmaak. Xolani Khumalo van die party kritiseer die beplande elektrisiteitstarief-verhoging en beweerde versuim om kontrakterings-verpligtinge na te kom:
ActionSA verwerp Ekurhuleni se begroting die derde keer [KLANK]
ENG KhumaloOnrejection